Dankie vir U Vrygewigheid

Skenk Opsies

Kies asb die skenk opsie wat U verkies

Donasie sal betaal word aan: Gysbert (Burre) Burger







U kan direk in die volgende Suid-Afrikaanse bank rekening deponeer:

DROOGTEHULP MET BURRE
Bank: FNB
Rekening No: 62721858522
Rekening Tipe: Cheque Rekening
Tak: 200406 (Vredendal)
Snelkode: FIRNZAJJ
Verwysing: Droogtehulp

Alleenlik in Suid-Afrika!
Vir 'n vinnige R30 donasie, SMS asseblief die woord "droogtehulp" (sonder die " teken) na 42646

As U bv. voer of vervoer wil skenk, kontak asb Riaan van der Merwe per epos: admin@droogtehulp.co.za

VOLG ONS OP

ALLE DONASIES GAAN NA

koop van voer

Vir die koop van voer vir die hart verskeerende diere wat van die honger dood gaan.

vervoer

Vir die vervoer van die voer na die verskeie plaase wat honderde km weg van ons is.