Help Ons

VRYWILLIGER

As U of enige iemand wat U ken ons graag sal wil help in enige manier, kontak ons asseblief met meer inligting. Mag dit verpakking, die laai of vervoer van vragte, of net drukkies uitdeel wees, ons waardeer al die hulp wat ons kan kry.

As U bv. voer of vervoer wil skenk, kontak asb Riaan van der Merwe per epos: admin@droogtehulp.co.za

Aan GOD al die Eer

Moontlik

begin nou!

Jy het nog nie vandag geleef totdat
jy iets vir iemand gedoen het
wat jou nooit sal kan terug betaal.
-- John Bunyan

burre@droogtehulp.co.za